Modulekode | OWR 731 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Grondslae van die reg en onderwysreg. Menseregte in die onderwys. Arbeidsreg in die onderwys ('n regsperspektief). Skoolbeheer. Skoolveiligheid. Leerderdissipline |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App